Internasionaal bekroonde pianis Ida Pelliccioli maak haar buiging in Bloemfontein

Loading player...
Bekende pianis Ida Pelliccioli bring haar liefde vir die klavier na sentraal Suid Afrika in November tydens 'n besonderse geleentheid by die Odeion. Marius Coetzee, Innoveerings en ontwikkelings bestuurder by die Odeion Skool vir Musiek, vertel wat die program behels en deel sy opwinding om haar te verwelkom. Die vertoning is die3 9de November en is gratis. Skakel 051 401 2810 vir meer inligting.
19 Oct 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min