Agri-uur: 18 Oktober, Neil Dry

Loading player...
Die varkbedryf herstel goed ná ‘n uitbraak van Afrika-varkpes in dele van Suid-Afrika. En om te hoor of siekte-uitbrake in die pluimveebedryf sowel as veldbrande die varkbedryf enigsins bevoordeel, het OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Neil Dry van Niemen Stoet …
18 Oct 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min