ToekomsVenster: As julle my liefhet sal julle my opdragte uitvoer

Loading player...
Johannes 15 dwing ons om ons argumente, oor hoekom ons nie betrokke wil raak nie, te heroorweeg. As ons vriende van God en Christus Jesus is en ons wil dit wees, lê gehoorsaamheid op ons weg.
16 Oct 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min