Agri-uur: 16 Oktober, Dr. Kobus Laubscher

Loading player...
Nuus oor die konflik tussen Israel en Palestina het skokgolwe regoor die wêreld gestuur. Dié konflik kom nadat Rusland Oekraïne binnegeval het in Februarie verlede jaar - wat ‘n groot impak op landbou het. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor watter impak die Israel-Palestina-onrus op die Suid-Afrikaanse landbousektor het …
16 Oct 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min