Agri-uur: 12 Oktober, Dr. Danie Odendaal

Loading player...
Dieregesondheid is uiters belangrik vir die organiseerders van NAMPO ALFA Lewendehawe-, Jag- en Buitelewe-expo. Dr Danie Odendaal van V-plan (veeplan), gesels hieroor met OFM Nuus se Elsabé Richard-May...
12 Oct 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min