ToekomsVenster: Dankbaar vir werk

Loading player...
Begin bid vir die genade om dit wat jy doen, al is dit miskien nie jou eerste keuse nie, dankbaar as ʼn gawe uit die hand van die Here te ontvang en dit te koester.
10 Oct 2023 11PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min