Agri-uur: 10 Oktober, Christo van der Rheede

Loading player...
Christo van der Rheede bly as uitvoerende hoof van Agri SA tot die organisasie se kongres op 12 en 13 Oktober. Daarna neem Johann Kotze die leisels by hom oor. Van der Rheede is al agt jaar by Agri SA en het onlangs sy uittrede aangekondig. OFM-nuus se redakteur, Morné van Rooyen, het met hom gesels om meer te hoor oor sy toekomsplanne asook van die uitdagings wat die landbousektor nog moet oplos ...
10 Oct 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min