Akademia nooi jou uit na hul opwindende sentrumopedag in Bloemfontein

Loading player...
Is jy gereed om jou studiereis in 2024 af te skop? Akademia nooi jou uit na hul opwindende sentrumopedag in Bloemfontein op 14 Oktober. Kom vind meer uit oor jou studiemoontlikhede vir 2024. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Pieter Jordaan, studentewerwer, oor Akademia se sentrumopedag.
3 Oct 2023 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

VKB Sentraal Sport Toernooi

Dis meer as net ’n toernooi – dis ’n platform waar jong talent kan groei en skitter. Met 1600 atlete en meer as 100 spanne, bring die VKB Sentraal Sport Toernooi skole van regoor die streek bymekaar vir ’n onvergeetlike sportervaring. Yolanda gesels met CJ Holzhausen, hoof van sport by…
30 Apr 4AM 3 min

Samewerking met skole is wat die VKB Sentraal Sport Toernooi ‘n sukses maak

Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met VKB Groephoof vir Bemarking en Kommunikasie en GWK Streeksdirekteur,…
29 Apr 7AM 4 min

Die 6de Nashua gholfdag ten bate van ENGO vind die 7de Mei in Bloemfontein plaas

Hoof Uitvoerende Direkteur van ENGO, De Wet Claassens sluit by Yolanda Maartens aan om sy dankbaarheid teenoor Nashua te deel vir hul volgehoue vennootskap en om te vertel wat die fondse van die jaarlikse gholfdag vir ENGO beteken. ENGO bedryf 32 kinder- en jeugsorgsentrums, wat veilige en koesterende omgewings bied…
29 Apr 6AM 4 min