ToekomsVenster: Moenie dat die lewe jou onderkry

Loading player...
Moenie dat daardie omstandighede jou definieer nie. Jy is nie ʼn slagoffer nie maar ʼn oorwinnaar.
2 Oct 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min