Agri-uur: 29 September, Dirkie McKenzie

Loading player...
Die Vaalharts Pekanfees spog ook vanjaar met ‘n besonderse perdeskou. Dié fees vind jaarliks by Magogong in die Noord-Kaap plaas. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Dirkie McKenzie hieroor. Hy is die organiseerder van die fees se perde afdeling …
28 Sep 2023 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min