Agr-uur: 28 September, Dr. Adriaan Olivier

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Volstruissakekamer het sy kommer uitgespreek oor die huidige uitbraak en verspreiding van voëlgriep. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Dr. Adriaan Olivier, bedryfsveearts by die Volstruissakekamer, oor maatreëls wat hulle in plek het om te verhoed dat dié virus die bedryf tref …
28 Sep 2023 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min