Jacobus Silwer sing sy gunstelling Frank Sinatra liedjies

Loading player...
Sanger Jacobus Silwer is nog altyd lief vir Frank Sinatra se musiek en hy bring van sy gunstelling liedjies na Bloemfontein en die platteland. Hy sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop. By die Karoohuis Teater is hy die 14de Oktober saam met Anton Esterhuyse (klavier) op die verhoog. Sy tweede intieme optrede is in Bloemfontein by die Planetarium die 17de November. Kaartjies is by Lizzy beskikbaar: 071 603 7258
27 Sep 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min