ToekomsVenster: Vier vreugde

Loading player...
Lag omdat die swaarkry vir altyd verby is. Lag omdat ons geliefdes op ons wag. Lag omdat die vriendelike Koning op die troon sit.
26 Sep 2023 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min