Agri-uur: 25 September, Peet Swanepoel

Loading player...
Vrystaat Landbou se veediefstal privaat ondersoekinisiatief het verskeie suksesse behaal sedert dit in Julie van stapel gestuur is. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Peet Swanepoel, koördineerder vir die privaat ondersoekers in die Vrystaat,hieroor…
25 Sep 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min