Agri-uur: 20 September, Dawie Maree

Loading player...
Banke vat hande met die regering en ander beleggers om die landbousektor te help groei. Een so 'n inisiatief is die program vir ekonomiese transformasie van swart sitrusprodusente. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met FNB se Dawie Maree oor hierdie fonds en die belangrikheid daarvan om kleinskaalse sitruskwekers te help.
20 Sep 2023 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min