Episode 12: Die sluipmoord van Anton Lubowski

Loading player...
Op 12 September 1989 is die apartheidsaktivis en menseregte-advokaat Anton Lubowski in ’n sluipmoordaanval dood. Meer as 30 jaar later is die familie se vrae nog onbeantwoord.
17 Sep 2023 Afrikaans South Africa True Crime

Other recent episodes

Episode 28: Die gastenkwa-tragedie in Boksburg

Op Oukersdag 2022, is talle Suid-Afrikaners se lewens onherroeplik verander toe 'n gastenkwa in Boksburg ontplof het. 41 mense het as gevolg van die tragedie hulle lewens verloor.
20 Jul 30 min

Episode 27: Die raaisel oor die Willem Kruger se dood

Willem Kruger se skielike verdwyning na ‘n vrolike kuiery het die hele land se aandag aangegryp. Wanneer sy voertuig later in die Vaalrivier ontdek word, is daar skielik baie meer vraagtekens as antwoorde en gerugte van vuilspel steek dadelik kop uit. Wat het daardie aand gebeur?
13 Jul 30 min