Agri-uur: 5 September, Ivan Meyer

Loading player...
Ons kyk na die impak van politieke inmenging op van die kwessies wat deur die landbousektor in die gesig gestaar word. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Wes-Kaapse landbou-Minister, dr Ivan Meyer, hieroor …
5 Sep 2023 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min