ToekomsVenster: Is ons kinders te besig?

Loading player...
Ons is verbondsouers, ons het belowe dat ons ons kinders sal opvoed en laat opvoed in en met die Woord van die Here. Is ons regtig getrou aan daardie roeping?
3 Sep 2023 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min