TRAC pas instandhouding aan om nie N4-verkeer te ontwrig nie

Loading player...
TRAC N4 gradeer tans die pad tussen Kaalrug en Malalane-hek op, wat gister tot groot verkeersopeenhopings gelei het. Kommunikasiebestuurder, Solange Soares, sê dit word verbreed na ‘n vier-baan met ‘n nuwe duikwegbrug. Sy sê vir verg die sluiting van bane, maar om te verhoed dat verkeer soos gister weer ophoop, sal hulle voortaan - sover moontlik - alternatiewe padwerke doen asook snags werk wanneer verkeersvolumes op hul laagste is.
30 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min