Agri-uur: 30 Augustus, Marciel Hopkins

Loading player...
Sentraal-Suid-Afrikaanse boere word uitgenooi om in te skryf vir die 16de reeks van die gewilde maatsoekreeks, Boer soek ‘n vrou. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met aanbieder, Marciel Hopkins hieroor gepraat …
30 Aug 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min