Agri-uur: 29 Augustus, Stephan Pietersen

Loading player...
Wat is die stappe wat jy moet neem nadat ‘n plaaswerker aandiens sterf? Wel, om hierdie vraag te beantwoord gesels OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support hieroor ...
29 Aug 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min