ToekomsVenster: My hande opgehef

Loading player...
Hande ophef is ʼn gebede en aanbiddingshouding. Dit is ʼn simbool van oorgee, prysgee en opgee met eie pogings, slimmighede en menslike wysheid.
28 Aug 2023 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min