ToekomsVenster: Vertrou op die Here

Loading player...
Vertrou die Here. Raak bewus van God, Immanuel, die Een wat ons nooit sal begewe en nooit sal verlaat nie. Hy is ʼn persoonlike God, derhalwe die uitspraak, “my God”.
28 Aug 2023 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min