Agri-uur: 28 Augustus, Minister Ivan Meyer

Loading player...
Landbou in Suid-Afrika is nie vrygestel van politiek nie. Só het Wes-Kaapse Minister en die DA se federale voorsitter, dr Ivan Meyer, verlede week in Kimberley gesê. Die die party het sy premierskandidaat vir die Noord-Kaap aangekondig. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met hom gesels oor die potensiaal van landbou in die provinsie en wat die sektor se groei daar belemmer …
28 Aug 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min