Enkelsnit bekendstelling: Carlissa "Kyk na my" 28 Aug 2023

Loading player...
Carlissa het vanoggend haar liedjie "Kyk na My" bekendgestel in gesprekmet Landman.
Luister gerus weer na die onderhoud.
Sy sê: “Mode tydskrifte, die roomys wat op jou skuldgevoelens speel, die verlede wat altyd op jou hake is en ‘n stem wat jou gedurig henrinner dat jy nie goed genoeg is nie……”
28 Aug 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes