Agri-uur: 25 Augustus, Nicol Jansen

Loading player...
Die 44ste jaarkogres van Agri Noord-Kaap het hierdie week plaasgevind onder die tema – ‘n gesonde liggaam, siel en gees is nodig om landbourisiko’s te trotseer. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met Nicol Jansen, voormalige president van Agri Noord-Kaap, by hul kongres gepraat …
25 Aug 2023 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min