Agri-uur: 18 Augustus, Nicolene Smalman

Loading player...
Epko, NWK se sonneblomoliepersaanleg in Lichtenburg in Noordwes, verloor miljoene rande daagliks weens ‘n kragonderbrekings in die Ditobotla-munisipaliteit. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Nicolene Smalman, NWK se kommunikasie beampte, hieroor …
18 Aug 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min