Anchor Of Hope: Groot planne vir die Waterfront

Loading player...
Boeta swart gesels met Jaco de Waal en deel meer oor die groot projek wat Anchor Of Hope by die Waterfront gaan onderneem.
17 Aug 2023 Afrikaans South Africa Non-Profit · Non-Profit

Other recent episodes

'n Nuwe Jaar by Anchor of Hope

Anchor of Hope is op 23 Maart 2009 gestig en is 'n niewinsgewende sambreelorganisasie wat uit sewe verskillende afdelings bestaan, elk gefokus op sy eie veld in die gemeenskap van Bloemfontein. Boeta Swart kuier op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe om oor hul 2026 planne te gesels.
26 Jan 4 min