Mpu onderwys sê onnies is betaal

Loading player...
Die Mpumalanga Onderwysdepartement sê hulle het die ses onderwsyers by Lamulelani High in Marite in Bosbokrand wat glo sonder betalings gewerk het, betaal wat hulle toekom. Dit volg op mediaberigte oor die tydelike onderwysers wat vir meer as ‘n jaar lank nie betaal is nie. 'n Woordvoerder, Gerald Sambo, sê die beheerliggaam het die skoolfhoof verjaag en die onderwysers aangestel sonder toestemming van die departement.
17 Aug 2023 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min