Toegang tot NKW 18-22 September gratis vir SAners

Loading player...
SANParke bied weer hierdie jaar September die Suid-Afrikaanse Nasionale Parkeweek aan. Dit word van 16 tot 24 September aangebied en sal hierdie jaar die 18de jaarlikse parkeweek wees. Die doel van die week is om Suid-Afrika se natuurlike, kulturele en geskiedkundige erfenis deur die nasionale parkestelsel te beskerm. Die woordvoerder van die Krugerwildtuin, Ike Phaahla, sê Suid-Afrikaners kan op weeksdae tydens die tydperk die park besoek. Dit geld 18-22 September.
15 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min