ToekomsVenster: Skuldbelydenis is soos asemhaling

Loading player...
Skuldbelydenis is soos in- en uitasem. “Here vergewe, dankie Here dat U vergewe”. Ons moet haastig wees om sonde te bely. Die Here weet in elk geval daarvan. Kry dit uit die pad, vra genade dat jy nie weer en weer struikel nie.
14 Aug 2023 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min