ToekomsVenster: Kom op vir asem

Loading player...
Sjoe, ek dink dat dit ʼn wonderlike “asem-gebed” is, ʼn gebed waarin jy net vir een enkele oomblik dink aan die Een wat die lewe moontlik en die moeite werd maak. 
14 Aug 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min