Agri-uur: 10 Augustus, Andrea Campher

Loading player...
Klimaatsverandering hou aansienlike uitdagings vir die landbou in, wat oesopbrengste, beskikbaarheid van water en plaagbestuur beïnvloed. Agri SA se ramp en risiko-bestuurder, Andrea Campher, sê stygende temperature en uiterste weersomstandighede kan lei tot verminderde landbouproduktiwiteit, terwyl veranderende reënpatrone kan lei tot droogtes of vloede, wat oeste en veebestuur kan beïnvloed. Sy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor ...
10 Aug 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min