Agri-uur: 8 Augustus, Dawie Maree

Loading player...
Met die potensiaal vir verdere ekonomiese terugslae in die landbousektor weens veldbrande gedurende winter en die winderige lenteseisoen, beklemtoon Dawie Maree, Hoof van Landbou-inligting en -bemarking by FNB Landbou, die belangrikheid om ‘n langtermyn rampbestuurplan te implementeer. Hy gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May hieroor …
8 Aug 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min