Agri-uur: 7 Augustus, Jan Oberholzer

Loading player...
Jan Oberholzer, voormalige bedryfshoof by Eskom, was verlede week een van die sprekers by Vrystaat Landbou se jaarkongres. Hy het daar met OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels oor die land se elektrisiteitskrisis en die toekoms daarvan…
7 Aug 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min