Agri-uur: 3 Augustus, Stephan Pietersen

Loading player...
Weet jy hoekom jy jou boerdery by die Vergoedingsfonds moet registreer? Wel, OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend weer met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, om die belangrikheid hiervan te verstaan, veral wanneer dit kom by geld terug eis weens beserings op plase en mediese hulp.
3 Aug 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min