Agri-uur: 1 Augustus, Waldo Krugell

Loading player...
Verlede jaar het die Minister van Handel en Nywerheid teen-stortingstariewe op ingevoerde hoendervleis opgehef om so die prys van ingevoerde hoender te verlaag en verbruikers wat gebuk gaan onder ʼn hoë voedselprysinflasie, te help. Nou doen plaaslike hoendervleisprodusente aansoek dat die tariewe weer ingestel moet word. Prof. Waldo Krugell van die NWU het meer ...
1 Aug 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min