Op Die Kassie met aktrise Jolene Martin

Loading player...
Ek gesels met Jolene Martin oor haar hoof rol in kykNET se Arendsvlei wat jy Maandag tot Donderdag kan sien om 19:30. Die storie gaan oor ’n semiprivaat hoërskool op die Kaapse Vlakte wat bestuur word deur die Cupido-familie. Ons volg ’n broer en suster, beide onderwysers, wat vasberade is om ’n verskil te maak deur soveel as moontlik leerders in die gemeenskap toegang te gee tot kwaliteit onderwys.
26 Jul 2023 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik

Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot…
8 Jul 1PM 8 min

Neels van Jaarsveld oor sy nuwe rol as tuisbly-pa in Beter as Gister

Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe kykNET-dramareeks Beter as Gister, wat die kollig plaas op pa's en die druk wat hulle ervaar. Die reeks begin 30 Junie om…
24 Jun 1PM 7 min