ATKV Tienertoneelkompetisie is die oudste van sy soort in die land

Loading player...
Die ATKV-Tienertoneelkompetisie is die oudste projek van die ATKV en kweek na 59 jaar steeds ’n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspel en teater-kyk by hoërskoolleerders. Tienertoneelprojekorganiseerder JJ van Niekerk vertel meer oor die jaarlikse kompetisie.
Vind meer uit hier: https://atkv.org.za/neem-deel/kultuurprojekte/tienertoneel/
24 Jul 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min