Agri-uur: 21 Julie, Jacques Broodryk

Loading player...
‘n Aassesseringsdokument is deur AfriForum bekendgestel wat deel kan vorm van boere se veiligheidsbeplanning. Die burgeregteorganisasie se Jacques Broodryk sê dié handleiding dien as ’n afmerklys om seker te maak dat elemente soos gebeurlikheidsplanne, kommunikasienetwerke en toegangs- en ontsnaproetes in plek is. Broodryk gesels met OFM Nuus se Heidre Malgas hieroor …
21 Jul 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min