ToekomsVenster: Om ’n balans te handhaaf

Loading player...
Iewers tussen die twee uiterstes van “rem trap en petrol gee”, lê ekwilibrium. Geestelike, emosionele, fisiese heelheid. Hoe is dit met jou gesteld? Is daar balans in jou lewe?
20 Jul 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min