ToekomsVenster: Altyd by jou

Loading player...
Die digter sê: “Ek het die Here altyd by my”. Wat ʼn wonderlike belydenis. Leef vandag en elke dag vanuit hierdie werklikheid.
12 Jul 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min