Agri-uur: 10 Julie, Stephan Pietersen

Loading player...
Volgens Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, sukkel sommige produsente steeds met sekere aspekte van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en –siektes en die aanlyn inhandiging van loonopgawes. Hy gesels weer met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor.
10 Jul 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min