Agri-uur: 6 Julie, Bennie Roberts

Loading player...
Bennie Roberts, ‘n boer in Steinkopf is bet een van die boere in die Namakwa-streek wat diere weens vloede daar ervaar het. Hy sê egter boere bly steeds dankbaar vir die reën aangesien hulle vir jare onder droogte gebuk gegaan het. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May …
6 Jul 2023 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min