Agri-uur: 4 Julie, LUR Fufe Makatong & Jason Milford

Loading player...
Skadebepalings word steeds gedoen in die vloedgeteisterde Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap. Munisipaliteite wat geraak word is die Nama Khoi-, Richtersveld- en Kammiesberg-munisipaliteite. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het meer …
4 Jul 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min