Agri-uur: 4 Julie, Peet Swanepoel

Loading player...
Vrystaat Landbou se Peet Swanepoel verduidelik presies hoe die initiatief sal werk – van die rapportering van ‘n veediefstal voorval, tot wanneer bewyse aan die polisie oorhandig word.
4 Jul 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min