Picture This! nooi ontluikende illustreerders om hul werke in te skryf

Loading player...
Is jy een van die inspirerende prenteboekillustreerders na wie ons op soek is? Stuur vir ons drie van jou mees unieke illustrasies wat saam ’n storie vertel. Dit kan ’n bestaande of jou eie storie wees. Skryf dan in vir Picture This! Reon Erasmus van Protea Boekhuis sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop. Kry besonderhede hier: www.wwpic.com
3 Jul 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min