Agri-uur: 29 Junie, Genevieve Maasdorp

Loading player...
‘n Pragtige blommeskouspel is te wagte ná goeie reën sedert Mei in die Richtersveld-omgewing in Namakwaland. Volgens Genevieve Maasdorp, SANParke woordvoerder, kan besoekers weer uitsien na ‘n wye verskeidenheid kleurvolle blomme en vetplante. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met meer …
29 Jun 2023 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min