Agri-uur: 27 Junie, Pieter Snyman

Loading player...
Yara Kunsmis het 'n toep ontwikkel wat boere in staat stel om 'n uitvoerbare, "data-geaktiveerde" plan vir hul produksieseisoen te skep. Om meer hieroor uit te vind gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Pieter Snyman, digitale landboukundige by Yara Kunsmis in Suid-Afrika …
27 Jun 2023 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min