Ps Japie Venter: Ek en my huis

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Ek en my huis” vanuit JOSUA 24:15 NLV

As julle nie die Here wil aanbid nie, moet julle vandag vir julleself besluit wie julle dan wil aanbid. Is dit die gode wat julle voorouers anderkant die Eufraat gedien het, of is dit die gode van die Amoriete in wie se land julle nou woon? Ek en my huisgesin sal die Here aanbid.”
27 Jun 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

G21 - Grottyd

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “grottyd”.
11 Feb 9AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Ten Spyte van alles

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die evangelie versprei word ten spite van alles in Handelinge 12.
10 Feb 9AM 6 min

Francois Boyce se son skyn helder

Johann Els gesels met Francois Boyce oor sy nuwe enkelsnit Sonskyn, en ook sy Hoezit Samelewing en sy PRET as aanbieder op ‘n Christelike stasie.
5 Feb 9AM 15 min